News

Middies hokkie oefen teen Ben Viljoen

Hoërskool Middelburg se dogters hokkiespanne het Saterdag teen Hoërskool Ben Viljoen vriendskaplike wedstryde gespeel om voor te berei vir die Noordvaalkampioenskappe.

Pragwedstryde is gespeel en die volledige uitslae kan in die Middelburg Observer gesien word.

Ashlea Parsons (regs) keer die bal weg.
Hoërskool Middelburg se doelwagter, Ruané Groenewald, keer vernuftig die bal.
Marizel Fouché systap die doelwagter van Ben Viljoen.
Ntando Ntobeng slaan vinnig die bal weg, voordat Ben Viljoen kan keer.
Inge Grey, Rachel Patricio en Anli Gericke werk saam om te keer dat Ben Viljoen nie punte aanteken nie.
Mbali Mabhena in aksie.

Bianca Horak is soos blits op die hokkiebaan.
Anli Gericke hark die bal nader.
Inge Grey keer vir ’n vale.

Niemand kry vir Marizel Fouché gevang nie!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button