Niel Scheepers (groen en geel) in aksie by die Nasionale Ringbaltoernooi.
Dit is dan ook geen wonder dat hulle as die klub van die jaar aangewys is nie!
•Koop gerus hierdie week se Middelburg Observer en kyk op die agterblad na al die prestasies wat die klub op provinsiale en nasionale vlak behaal het.
Frans Horn (voorsitter van die Mpumalanga Noordelike Ringbal Distrik – MNRD) met die trofee wat hulle gewen het as die Unie van die jaar.Die Mpumalanga Noordelike Ring Distrik spanbestuurders. Voor: Jacques Cilliers, Riaan Bezuidenthout, Elzanne Cilliers. Agter: Niel Scheepers (snr) en JP Lotz. Afwesig: Bronwyn Scheepers.Die junior B-span was naaswenners in die klubliga. Voor: Elzanne Cilliers (spanbestuurder), Joshua Combrink, Alex van den Bergh. Agter: Elzanne Clarke, Steyn Meyer en Winsindt Clarke. Afwesig: Ivanka Fourie.Die junior A-span was klubliga wenners. Voor: Niel Scheepers (snr), Juan Krogh, Mianke van Rooyen, Caleb Combrink, Adelia Clarke. Agter: Logan Scheepers, MJ Marx, Cleo-Cara Oostuizen. Afwesig: Niel Scheepers (jnr).Mans B -span was naaswenners: Voor: Albert Vorster (k), Jente Knoetze (spanbestuurder), Nico van Rooyen, Wouter Clarke. Afwesig: Dean Barnard, Roean Schoeman, Ben Kotze, Derick du Preez, Marco Mulder, Nicolai Vermaak.Die vroue A-span was naaswenners in die klubliga. Voor: Jente Knoetze, Jurney Lotz, JP Lotz (spanbestuurder). Agter: Charlie Venter, Charlotte van den Berg, Marlies van Niekerk. Afwesig: Zanderique Meyer, Bronwyn Sceepers (k), Louise Liebenberg, Debbie du Preez.Die Phoenix Vroue B-span was wenners in die klubliga. Voor: Albert Vorster (spanbestuurder), M’queala Schoeman, Mari Pretorius (k), Anneri Kunz, Lyni van Rooyen. Agter: Monique de Villiers, Janel Erasmus en Mari-Joné Marx. Afwesig: Chaney Prinsloo, Allicia Hiepner, Michelle van Vollenstee.Die Mans A-span was naaswenners in die liga: Voor: Jacques Cilliers, Elzaan Cilliers (spanbestuurder), Johan Pretorius (k). Agter: Stefan Knoetze, Riaan Bezuidenhout, Niel Scheepers (snr). Afwesig: Dwaine Venter, Tyron Hiepner, Nathan Vorster, JP Schonfeldt.Die Phoenix spelers wat opgeneem is in die onderskeie SA-spanne: Voor: Steyn Meyer, Joshua Combrink, Alex van den Bergh, Logan Scheepers. Middel: Anneri Kunz, Janel Erasmus, MJ Marx, Cleo- Cara Oosthuizen, Mianke Van Rooyen, Marlies van Niekerk. Agter: Jacques Cilliers en Juan Krogh. Afwesig: Niel Scheepers, Tyron Hiepner, Zandri du Preez.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.