Middies in Noordvaal hokkie toernooi
Hoërskool Middelburg se hokkieseuns-en-meisies het deelgeneem aan die Noordvaal hokkie toernooi.
Middies se telling eerste:
• Seunshokkie 4-6 Augustus:
o/14A-span 3-0 vs Marais Viljoen, 1-0 vs Hoërskool Krugersdorp, 5-2 vs Kempton Park, 0-3 vs Zwartkop en 1-3 vs Monument. Hulle eindig algeheel vierde by Noordvaal B.
o/16A-span 1-2 vs Waterkloof, 1-2 vs Potch Gimnasium (Potch Gim), 4-1 vs Transvalia en 3-5 vs Midstream. Hulle eindig algeheel 10de by Noordvaal A.
Eerstespan 1-1 vs Pietersburg, 3-1 vs Midstream, 0-3 vs Potch Gimnasium, 2-0 vs Rustenburg en 2-1 vs Pietersburg. Hulle eindig algeheel vyfde by Noordvaal A.
Tydens die toernooi het die volgende eerstespan seuns doele geslaan: KP Steenkamp, Renin Van Aswegen (2), Ivan Engelbrecht (2) en Carlo Nunes (3).

• Meisieshokkie 5-9 Augustus:
o/14A-span 0-3 vs Affies, 0-1 vs EG Jansen en 0-3 vs Noordheuwel.
o/15A-span 1-0 vs Garsfontein, 2-0 vs Alberton, 0-2 vs Noordheuwel, 0-4 vs Menlo (Kwartfinaal), 0-0 vs Affies (Semi-finaal) en 2-1 vs Ermelo (Finaal). Hulle eindig algeheel sewende by Noordvaal A.
o/16A-span 3-3 vs Waterkloof, 3-3 vs Kempton Park en 1-5 vs Monument.
Eerstespan 2-2 vs EG Jansen, 4-1 vs Zwartkop, 2-0 vs Transvalia, 3-2 vs Nelspruit en 1-5 vs Potch Gimnasium. Hulle eindig algeheel sesde in Noordvaal.

