News

Rooies slaags op sportvelde

HTS Middelburg het deelgeneem aan verskeie sport byeenkomste en die uitslae lyk soos volg:

• Muurbal:
Seuns A-span – Wen teen Hoërskool Ben Viljoen 14–7 en teen Cambridge wen hulle 18–1.
Seuns B-span – Wen teen Hoërskool Ben Viljoen 5–2.
Meisies span – Verloor 2–4 teen Hoërskool Ben Viljoen.
• Rugby vs Hoërskool Ben Viljoen: (HTS Middelburg telling eerste).
o/14A-span – 13–7.
o/14B-span – 5–6.
o/15A-span – 14–19.
o/15B-span – 0–12.
o/16A-span – 20–17.
o/16B-span – 15–12.
Derdespan – 3–31.
Tweedespan – 5–15.
Eerstespan – speel gelykop 38 elk.
• Jukskei:
Meisies o/19 A1  Wen twee wedstryde en verloor vier.
Meisies o/19 A2 – Wen vier wedstryde en verloor twee. Hulle is dus die naaswenners vir die dag.
Seuns o/16 – Wen drie wedstryde en verloor slegs een. Die o/16 seuns is die wenners vir die dag.
• Krieket:
o/14A-span – HTS Middelburg wen Hoërskool WH De Klerk met 145 lopies.
HTS Middelburg kolf eerste en teken ’n totaal van 228 lopies aan met slegs vyf kolwers uit. Armand Kotze teken 71 lopies in 44 balle aan en Hugo Bierman 80 lopies nie uit nie na 41 balle. HTS Middelburg beperk WH De klerk tot slegs 83 lopies vir die verlies van 9 paaltjies in hulle 20 beurte.
Michael Raath boul twee beurte en staan slegs drie lopies af en vat drie paaltjies.
Tweedespan – Wen teen Patriot met 31 lopies.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Hermie Pienaar

I am a young journalist who recently started working at the Middelburg Observer. My field of focus at Mobserver currently covers mostly sport activities. I have a very big passion for photography, music and online games. At this moment I am almost done with my first year in the studies of Theology.
Back to top button