News
Hope aksie by Puma wedstryd teen Griekwas
Daar was Saterdag hope aksie in die wedstryd tussen die Pumas en Griekwas o/21 spanne.

•In die laaste paar minute van die wedstryd het die Pumas hul agterstand probeer inhaal en het kookwater rugby gespeel, maar het steeds 18-27 verloor.
•Die Pumas speel Saterdag om 15:00 teen die Valke op Hoërskool Middelburg se veld.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
