News

HTS skuts na kampioenskappe

Die skote begin klap en HTS Middelburg se skuts korrel raak.

Die volgende skuts van HTS Middelburg is gekies om aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deel te neem vanaf 1-6 Oktober:

• o/14: Adriaan Nelson, Albert Rossouw, Ruhan Nysschen, Simoné Duvenhage en Stephan Botha.

o/14 skuts Adriaan Nelson, Stephan Botha en Ruhan Nysschen.

• o/16: Anru Rudolph, Marnus Ras, Miné van der Mescht, Theodorus Potgieter, Klara Landman, Andri Rowles, Sebastian van der Merwe, Marzé Annendale en Elri Bester.

o/16 skuts Marnus Ras en Anru Rudolph.

• o/21: Mia Duvenhage, Jeandré Kidson, Matthys Annendale, Tiaan Britz en Jean-Pierre Niemann.

Renier van Niekerk ontvang die vasberadenheidtrofee.

 

 
Back to top button