Hoërskool Kanonkop bied die Heritage sewesfees aan en die Blitzbokke is deel van die program.

Hulle is met warm geselskap in die koue Middelburg ontvang en speel Saterdag teen die All Stars op Kanonkop se velde om 12:20.

Na ’n stewige middagte by Old Boys Pub&Grill is die Bokke gereed vir die program wat voorlê.

Lees in hierdie week se Middelburg Observer alles wat jy oor die fees wil weet.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
