News
Middies se Blitz is vinnig
Hoërskool Middelburg se Fast 5 netbal spanne het deurgedring na die Mpumalanga-uitspele.
Uitslae lyk soos volg:
• Semi-finaal: o/15 Middies Phoenix wen Middies Griffons 23–6 en o/18 Middies Blitz wen HTS Witbank 46–6.

• Finaal: o/15 Middies Phoenix wen HTS Middelburg 26-25, o/15 Middies Griffons wen HTS Middelburg Rooi 31-18 en o/18 Middies Blitz wen HTS Middelburg Blou 28-11.
o/15 Middies Phoenix eindig eerste in Nkangala, o/15 Middies Griffons eindig derde in Nkangala en o/18 Middies Blitz eindig eerste in Nkangala.
Die drie spanne in die finaal dring deur na die Mpumalanga-uitspele.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
