News
VIDEO: Weeberstraat in renbaan verander
Die ongeluk wat op Sondag 18 September in Weeberstraat plaasgevind het tussen ’n Blue Ribbon afleweringstrok en ’n Fidelity ADT bakkie is op video vasgelê.

Www.mobserber.co.za het verlede week oor die ongeluk berig, nadat ’n heining en drie voertuie erg beskadig is tydens die voorval.

Videomateriaal wys dat die Blue Ribbon trok by die straat afjaag, voordat hy in die Fidelity ADT trok vasry en daarna deur ’n heining bars.
’n Stilstaande Mercedes Benz is ook beskadig.
Besoek die volgende skakel om die videomateriaal te kyk: https://www.facebook.com/MiddelburgObserver/videos/1148836909371397

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
