News

Stiaan se nuutste album hier vrygestel

Die bekende sanger, Stiaan Reynierse, stel op 28 Oktober sy nuutste album, "Iewers in Afrika" in sy tuisdorp by Rustique Boutique Hotel vry.

Hy gaan die verhoog deel met bekendes soos die musikant, musiekvervaardiger en rocker, Theo Crous, van die Springbok Nude Girls.
Ander meester musikante wat te siene sal wees is Theo Klassen en Jason Moser.

Musiekliefhebbers sê dat “Middelburg uit sy fondamente geskud gaan word” met dié vertoning.
Die gewilde “Vrede Official” sal die aand open.

Die groep, “Vrede Official” wat die aand sal open.

Die res van die nuwe snitte op Stiaan se splinternuwe album is uit verskillende genres en mense kan nie bekostig om dit te mis nie.

Kaartjies beloop R400 per persoon en deure open om 18:00.

Vir navrae en besprekings, bel Rustique Boutique Hotel by 013 813 1451.

@middelburgobserver

Stiaan se nuutste album hier vrygestel!

♬ original sound – MiddelburgObserver

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button