News
Waarheid sal jou vrymaak
'n Konferensie met die tema "Die Waarheid Sal Jou Vrymaak" soos uit Johannes 8:31, word vanaf 28-30 Oktober by die The Light Ministries gemeente aangebied.
Sprekers tydens die geleentheid is pastore Deon Allers, Roelf Calvin, Renier Koekemoer, Jaco Thompson en Freddie van der Merwe (leraar van die gemeente).
Die konferensie is gratis.
Vir meer inligting, bel past. Van der Merwe by 082 878 1491 of me. Wilma van der Merwe by 084 514 6070.
•The Light Ministries (waar die konferensie aangebied gaan word) is geleë op die hoek van Kameeldoring- en Dahliastraat in Kanonkop).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
