HTS Middelburg Sport en Kultuurbekroning
HTS Middelburg se sport en kultuur uitblinkers is aangekondig tydens die sport en kultuur bekroningsfunksie.
Die volgende toekennings is oorhandig:
• Spesiale trofeë juniors:
Kaede Prinsloo – Beste Juniorredenaar.

Liané Schück – Veelsydigste kultuurprestasie junior asook beste kultuurprestasie junior.
Meá Van Heerden – Beste prestasie in klassieke kunsvorm.
Anthoni Smuts – Junior rugbyspeler met die grootste rugbyhart.
Roux G Grobler – Junior rugbyspeler van die jaar.
Petrus DF Bierman – Beste vordering junior krieketspeler.
Antoni Smuts – Beste junior krieketspeler.

Lian Jansen – Beste gholfspeler van die jaar, veelsydigste junior sportseun asook beste sportprestasie junior seuns.
Johan Kruger – Beste vordering tennis.
Hanro Grobler – Beste junior seuns tennisspeler.
Petra Wassenaar – Beste junior dogters tennisspeler asook tennisspeler van die jaar.
Anrich van der Westhuizen – Beste vordering in jukskei (seun)
Stephan Botha – Beste vordering junior seuns skut.
Janika-Lee Botha – Beste vordering junior dogters skut.
Ruhan Nysschen – Beste junior seuns skut.
Elri Bester – Beste junior dogters skut.
Andile Mabena – Beste junior netbalspeler.
Jo-dri Strydom – Beste vordering in hokkie (dogters).
Morgan Corbett – Beste vordering inhokkie (seuns).
Jenique Fourie en Suzelle De Lange – Deel die beste junior hokkiespeler toekenning.
JP Human – Beste junior hokkiespeler.

Vené Esterhuyse – Beste prestasie in atletiek deur ’n junior asook beste sportprestasie junior dogters.
Adéle Chevon Du Plessis – Beste prestasie deur ’n junior dogter in bergfietsry.


Clerise Barkhuizen, Chris-Mari Bezuidenhout en Petra Wassenaar – Deel die toekenning vir veelsydigste junior sportdogter.
• Spesiale trofeë seniors:
Simpiwe L Mtsweni – Beste seniorredenaar.
Dané Du Preez – Vyf jaar beste redenaars prestasie.

Liané Till – Veelsydigste kultuurprestasie senior asook beste kultuurprestasie senior.
Johané Holtshauzen – Beste prestasie in klassieke kunsvorm.
Elske Visagie – Beste vordering in jukskei (dogters).
Carla Schoeman – Beste vordering senior dogterskut.
Hendrik J Botha – Beste vordering senior seunskut.
Mia Duvenhage – Beste senior dogterskut in die skool asook beste skut in die skool.
Jeandré F Kidson – Beste senior seunskut in die skool.
Johnathan Durrheim en Hardus Visser – Deel die toekenning vir meeste wedstryde vir die eerstespan gespeel.
Siyabonga K Gumbi – Beste vordering in rugby.
Hardus Visser – Beste senior rugbyspeler.
Zander Grobler – Senior seuns tennisspeler van die jaar.
Joanet Wassenaar – Senior dogters tennisspeelster van die jaar.
Malebo N Monareng – Beste vordering in hokkie.
Thomas Pienaar – Beste opkomende senior hokkiespeler.
Elandri Bezuidenhout – Senior hokkiespeler van die jaar.

Willem J Fraser, Johannes P Jooste en Jayden Jelliman – Deel die toekenning vir senior hokkiespeler van die jaar.
Abigail Hall – Senior netbalspeelster van die jaar asook algehele netbalspeler van die jaar.
Deone Du Plessis – Kaptein ontvang toekenning vir netbalspan van die jaar namens die span.
Marco M Coetzee – Beste vordering senior krieketspeler.
Toy D Engelbrecht – Beste senior krieketspeler asook Geoff Lake-trofeë vir beste krieketspeler in die skool.
Johannes F Bosch en André Viljoen – Deel die toekenning vir beste sportmangees in muurbal.

Lika Olivier – Beste prestasie in landloop asook veelsydigste senior sportdogter.

Mienke Booysen en Wihan Geldenhuys – Deel die toekenning vir beste prestasie in atletiek deur ’n senior.
Lumardt Bezuidenhout Pienaar – Beste prestasie deur ’n senior seun in bergfietsry (tuisonderrig)
Danica Du Plessis- Beste prestasie deur ’n senior dogter in bergfietsry.
Willem Jacobus Fraser – Veelsydigste senior sportseun.
Mienke Booysen en Mia Duvenhage – Deel die toekenning vir beste sportprestasie senior dogter.


Wihan Geldenhuys en Jeandré F Kidson – Deel die toekenning vir beste sportprestasie senior seun.
