News

Is dit jou stoele?

Reaksielede van Titon Sekuriteit het twee dwelmverslaafdes met vyf stoele in hul besit betrap.

Volgens die twee verslaafdes het hul ouma vir hulle gesê om die stoele te gaan verkoop, maar hulle kon nie wys waar die ouma bly nie.

Die stoele is by die polisiestasie ingehandig. As dit jou stoele is, gaan net polisiestasie toe en bewys eienaarskap om dit op te eis.

Die twee dwelmverslaafdes het gesê hul ouma het dit gegee om te verkoop, maar hulle kon nie sê waar sy bly nie. Hul gesigte kan nie gewys word nie, omdat hulle nie in die hof verskyn het nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button