News
Liggiefees nog tot Saterdag
Die Middelburg Care Village se jaarlikse liggiefees kan nog tot Saterdag (17 Desember) besoek word.

Buiten die liggies, is daar ook stalletjies waar eet- en drinkgoed en allerlei geskenkies gekoop kan word.

Hekke is oop tussen 18:00-21:00, as dit nie reën nie.
Toegang is R20 per persoon.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
