News
Diewe rig visier op Kanonkop, inbrake duur voort
Die Kanonkop woonbuurt is oor die naweek weer geteiken deur misdadigers.
Volgens Arthur Hill van Middelburg Dagpatrollie is ’n solarlig in die vroeë oggendure in Blesbokstraat gesteel.
Lees ook: Kabeldief duik in rivier on reaksie-offisiere te ontglip
Mnr. Hill sê dat hulle ’n toename in inbrake en diefstalle opgemerk het.
Lees ook: Hoe meer kragonderbrekings, hoe meer misdaad
Hy het mense aangeraai om by sy Dagpatrollie groep aan te sluit.
“As ons meer lede het dan kan ons ’n groter area patrolleer,” het mnr. Hill gesê.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
