Laerskool Dennesig se eerste span wat die naweek vir die mediumskole by die Mpumalanga uitspele sal uitdraf.
Ons mag maar spog met ons dorp se laerskole met verskeie spanne wat deurgedring het na die Mpumalanga uitspele Vrydag en Saterdag wat op al die velde van Hoërskool Middelburg beslis sal word.
Laerskool Middelburg (grootskole) se o/13A, o/11A en o/10A-spanne was Nkangala wenners en hul o/9A-span naaswenners.
Laerskool Middelburg se eerste span (o/13A) sal vir die grootskole speel.Die o/11A-span van Laerskool Middelburg was ook Nkangala wenners.Die o/10A-span van Laerskool Middelburg as Nkangala wenners speel by die uitspele vir die grootskole.Laerskool Middelburg se o/9A-span was Nkangala naaswenners.
Laerskool Staatspresident (grootskole) C.R. Swart se o/9A spannetjie sal ook te sien wees as Nkangala kampioene.
Laerskool Staatspresident C.R. Swart se o/9A-span draf ook die naweek vir die grootskole uit.
Middelburg Primary School se eerstes (o/13A) sal by die grootskole se uitspele in aksie wees.
Middelburg Primary School se eerste rugbyspan is ook Saterdag in aksie vir die Mpumalanga uitspele.
Laerskool Dennesig se eerste span (o/13A) speel by die uitspele vir mediumskole.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.