
Dit was ‘n titaniese Mpumlanga laerskole rugbyfinaal wat nog lank onthou sal word.
Al die skole het hul beste gegee, maar daar kan net een wenner in elke afdeling wees.
A-veld (eerste en tweede plekke)
Kleinskole finaal o/11: Balmoral 19 – Sabie 5
Mediumskole finaal o/11: Standerton 19 – Pionier 7
Grootskole finaal o/11: Nelspruit 14 – Goedehoop 7
Kleinskole finaal eerstes: Komatipoort 24 – Rietkuil 17
Mediumskole finaal eerstes: Standerton 42 – Pionier 40
Grootskole finaal eerstes: Nelspruit 41 – JJ van der Merwe 0
B-veld (eerste en tweede plekke)
Mediumskole finaal o/10: Standerton 31 – Trichardt 12
Grootskole finaal o/10: Nelspruit 33 – Kruinpark 0
Kleinskole finaal o/9: Curro Secunda 44 – Komatipoort 5
Mediumskole finaal o/9: Standerton 10 – Laerskool Secunda 0
Grootskole finaal o/9: Nelspruit 12 – JJ van der Merwe 0
C-veld (derde en vierde plekke)
Kleinskole o/11 Cambridge 15 – Curro Secunda 10
Mediumskole o/11: Malelane 37 – Curro Bakenveld 5
Grootskole o/11: Klipfontein 10 – Laerskool Middelburg 5
Kleinskole eerstes: Marietjie van Niekerk 33 – Cambridge 5
Mediumskole eerstes: Malelane 21 – Dennesig 14
Grootskole eerstes: Middelburg Primary School 38 – Laerskool Middelburg 7
D-veld (derde en vierde plekke)
Mediumskole o/10: Curro Nelspruit 17 – Curro Bakenveld 7
Grootskole o/10: Laerskool Middelburg 26 – Klipfontein 0
Kleinskole o/9: Cambridge 21- Rietkuil 5
Mediumskole o/9: Curro Nelspruit 7 – Curro Bakenveld 5
Grootskole o/9: CR Swart 5 – Laerskool Middelburg 0

















































