News
Henk se begranisreëlings nog nie gefinaliseer
Die familie van Henk Pienaar, wat gister in die vroeë oggendure gesterf het, gaan later vandag begrafnisreëlings tref.
Dié geliefde paramedikus se skielike dood weens ’n vermoedelike hartaanval, het skokgolwe deur die gemeenskap gestuur en die boodskappe van simpatie stroom in hul honderde van reg oor die land in.
Sy seun, Hardus, sê hulle sal later vandag begin met begrafnisreëlings.
Hulle beplan om volgende week teen Donderdag ’n roudiens te hou.
• Sodra die reëlings gefinaliseer is, sal dit op die webblad gepubliseer word.
Lees ook:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
