Hoërskool Middelburg se hokkie kook
Drie van Middies se hokkiespanne dring deur na die Mpumalanga-finaal.

Dogtershokkie Mpumalanga uitspele vir A-spanne.
o.14A:
MHS vs Piet Retief, wen 2-1
MHS vs Lydenburg, gelykop 1-1
MHS vs Ligbron, wen 3-1 (kwartfinaal)
MHS vs Nelspruit, gelykop 3-3, wen 4-1 in 8 sekondes (semifinaal)
Dring deur na Mpumalanga-finaal op 22 Julie 2023.

o.15A
MHS vs Curro Nelspruit, wen 6-1
MHS vs Hoogenhout, verloor 1-4
MHS vs Ligbron, wen 4-0 (kwartfinaal)
MHS vs HTSM, wen 1-0 (semifinaal)
Dring deur na Mpumalanga-finaal op 22 Julie 2023.

o.16A
MHS vs vs Lydenburg, wen 5-0
MHS vs HTSW, wen 5-0
MHS vs Nelspruit, wen 2-0 (kwartfinaal)
MHS vs Ermelo, verloor 2-4 (semifinaal)
o.19A
MHS vs Volksrust, wen 6-1
MHS vs Ferrum, wen 8-0
MHS vs Piet Retief, wen 5-1 (kwartfinaal)
MHS vs Nelspruit, wen 2-1 (semifinaal)
Dring deur na Mpumalanga-finaal op 22 Julie 2023.

