News

Kranspoortpas is oop!

Skoonmaakwerk in Kranspoortpas is so te sê klaar, maar is die pas reeds oop vir verkeer.

 

Motoriste is pas op die Traffic Alert WhatsApp groep laat weet dat Kranspoortpas oop is. Daar is nog net een baan wat toe is.

‘n Trok het gisteraand ‘n vrag met chemikalieë verloor en ‘n ander trok het in die sandput beland.

Lees ook: Video: Chemikalieë brand op teeroppervlak in Kranspoortpas

Louwtjie Swart (Traffic Alert) het laat gisteraand laat weet dat skoonmaakwerk moontlik tot vanmiddag kon duur. Van Wettens se skoonmaakspan het egter vinnig gewerk en was die pas kort voor 05:00 weer oop.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button