Twee beseer in trompop botsing met trok
Twee mense is ernstig beseer in ’n trompop botsing met ’n trok gisteraand op die N11.
Die insittendes van ’n Mahindra bakkie kan hulself gelukkig ag dat hulle oorleef het, na ’n trompop botsing met ’n trok gisteraand op die N11, sowat 2km voor die Pullenshope afdraai.
Die ongeluk het omstreeks 22:30 gebeur en het Louwtjie Swart motoriste op die Traffic Alert WhatsApp groep van die ongeluk in kennis gestel.
- Gedurende die naweek was daar talle ongelukke in en om Middelburg.
Lees ook: Twee dood, verskeie beseer in talle ongelukke oor naweek
Do you have information on a news story you think we should cover?
Please send an email to our News Editor at daleen@mobserver.co.za or phone us on 072 248 3855.
To keep updated and informed on all the latest Middelburg news, visit our official social media pages:
Facebook, Instagram, TikTok, X (Formerly Twitter), and YouTube.
