News

Cedric Welman het oral waar hy gegaan het, ’n verskil gemaak.

Cedric Welman het oral waar hy gegaan het, ’n verskil gemaak.

Cedric Welman, die saggeaarde man wat diep spore in Middelburg getrap het, se begrafnis is Donderdag.
Die diens is om 11:00 uit die Holy Trinity Anglikaanse Kerk (hoek van Wes- en Eeufeesstraat, Clubville).

Cedric is verlede Woensdag na ’n kort siekbed oorlede. Sy familie en vriende onthou hom as ’n persoon wat nie net in die marathongemeenskap ’n verskil gemaak het nie, maar elke persoon wat hom geken het met die grootste deernis hanteer het.

Lees ook: Legendariese Cedric Welman oorlede

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Check Also
Close
Back to top button