News

Video: Steeds verkeersopheenhopings op N12 na ongeluk

Daar is steeds verkeersopeenhopings op die N12 waar daar vroeër vandag ’n ongeluk naby Snake Road was.

Die Traffic Alert WhatsApp groep het vroeër vandag motoriste gewaarsku oor die ongeluk, wat omstreeks 11:00 plaasgevind het.

Motoriste het laat weet dat verkeer steeds teen ’n slakkepas beweeg weens opruimings wat aan die gang is.

Lees ook: Ernstige ongeluk op N12 – gebruik alternatiewe roetes

  • Daar is intussen bevestig dat minstens een persoon sy lewe verloor het in die ongeluk waar drie trokke en voertuie betrokke was.
@middelburgobserver

Serious accident on the N12 near Snake Road. Caution advised.

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button