News
Munisipaliteit reageer vinnig op klagte oor gebarste waterpyp
Die waterpyp wat weer in Octoberstraat gebars het, is gister herstel.
‘n Brandkraan waterpyp wat gebars en groot skade aan die padoppervlak veroorsaak het, is herstel maar het weer eergister gebars. Die munisipaliteit het gister onverpoos gewerk om dit reg te maak.
Mnr. Donovan Weber het die span wat reageer het op hul klagte, van harte bedank.
Lees ook: Video: Waterpyp bars wéér, padoppervlak besig om te sak
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
