Wieldiewe het laasnag hul visier vanaf Kanonkop na Mineralia geskuif.
Alvier wiele van ’n Prado is laasnag in Diamandstraat (Mineralia gesteel). Die voertuig is staan gemaak op plaveiselstene en bakstene wat in die erf was. Die skade word op kort duskant R35 000 geraam, omdat die wiele en vellings vervang moet word.
Dié diefstal volg net etlike dae nadat wiele van ’n bakkie gesteel is in Kanonkop.
Lees ook: Wieldiewe slaan weer in Kanonkop toe
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
