News
Video: Pad nou gesluit waar kettingbotsing op N12 plaasgevind het
Die N12 waar die kettingbotsing plaasgevind het, is nou gesluit.
Middelburg WhatsApp groepe waarsku inwoners om die N12 te vermy, aangesien die pad gesluit is waar die ongeluk plaasgevind het by eMalahleni.
Die kettingbotsing het plaasgevind naby by die S-draai by die Tweefontein brug.
Lees ook: Video: Motoriste gewaarsku oor ernstige ongeluk op N12
@middelburgobserver Die N12 is gesluit waar die kettingbotsing by eMalahleni plaasgevind het. Dit is by die S-draai (Tweefontein-brug). Mense op die toneel neem videos en stuur dit rond om ander motoriste te waarsku.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
