News
Grafiese inhoud: Polisie steeds op toneel waar persoon in ongeluk gesterf het
Die polisie se forensiese span is tans besig met hul ondersoek op die toneel waar 'n persoon in 'n ongeluk buite Belfast gesterf het.
Ten minste een persoon is dood in ‘n trompop botsing vroeër vanaand sowat 10km buite Belfast op die Stoffbergpad.
Die polisie is nog op die toneel besig met hul ondersoek.

Dit is die vierde noodlottige ongeluk sedert Donderdag in die Nkangala-streek en staan die dodetal nou op 12.
Lees ook: Een persoon sterf in ongeluk buite Belfast – dodetal in Nkangala styg na 12!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
