CrimeNews

R2 000 beloning vir fiets wat in Kanonkop gesteel is!

Inwoners van Kanonkop word gevra om op die uitkyk te wees vir ’n fiets wat vanmiddag gesteel is.

’n Beloning van R2 000 word aangebied vir inligting wat sal lei daartoe dat ’n gesteelde fiets teruggekry en die skuldige vervolg word.

Me. Betsie Beukes sê haar seun, Phillip Bredenhann (’n leerling van Hoërskool Kanonkop) se fiets is gesteel terwyl hul almal by die huis was in Proteastraat. Hulle het die plek by die muur gekry waar die verf van die muur af gekrap is, toe die booswigte die fiets oor die muur gegooi het.

Dit is ’n grys en rooi Raleigh fiets.

As enige persoon die fiets of persone wat met die fiets loop, opmerk, skakel Betsie by 083 208 2759.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button