News
N4 heeltemal oop vir verkeer!
Die N4 waar spanne besig was met opruimingswerk, is oop vir verkeer.
Die N4 net na die Vandyksdrif afrit is heeltemal oop vir verkeer!
Opruimingspanne het die pad skoongemaak en beweeg verkeer normaal.
Daar het in die vroeë oggendure ’n trok aan die brand geraak en was die pad gesluit om die trok te verwyder en die pad skoon te maak.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
