CrimeNews

Diewe verdwyn alweer met watermeter

Die soveelste watermeter is vanoggend uitgeruk!

“Psst… het jy gehoor daar is wraggies weer ’n watermeter gesteel!?” is al ’n algemene gesprek onder inwoners regdeur die dorp.

’n Inwoner van Jeppe-straat was vanoggend die jongste teiken van watermeterdiewe.

’n Spuitende waterfontein is al wat boewe agterlaat. Foto: Verskaf.

Dit is geen geheim meer dat watermeters misdadigers se beursies vol hou en inwoners raadop laat nie.

Dit blyk steeds dat dié diefstalle Middelburg se swartmark vir koper en ander metale aktief hou.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Carmia Jansen van Vuuren

Carmia is an up-and-coming junior journalist at the Middelburg Observer. She has a burning passion for creative writing and poetry. She is a qualified language educator but fiercely enjoys the challenges that writing and reporting offer. Her focus spreads over different fields, including human interest, hard news, investigative reporting, and sports.
Back to top button