Bokkieweek dag #2 – Oorwinnings, nederlae en alles tussenin
Bokkieweek is boonste sportvermaak.
Die Bokkieweek is in vole swang en dag twee se uitslae lyk so:
Hokkie Dogters:
0.19
Wedstryd 1: vs Laeveld
Wen 3-0
Speler van die wedstryd : Rohane Breytenbach
Wedstryd 2: vs Transvaal
Wen 4-0
Speler van die wedstryd : Beané Barnard
0.16
Wedstryd 1: vs Oos-Transvaal
Verloor 1-4
Speler van die wedstryd : Geen
Wedstryd 2: vs Wes Transvaal
Verloor 0-2
Speler van die wedstryd : Geen
0.14
Wedstryd 1: vs Transvaal
Wen 2-0
Speler van die wedstryd : Die HELE span.
Wedstryd 2: vs Noord Transvaal Wes
Wen 6-0
Speler van die wedstryd : Mia De Meillon
Hokkie Seuns:
0.19
Wedstryd 1: vs Hoëveld
Wen 2-0
Speler van die wedstryd : Réno Schoonwinkel
Wedstryd 2: vs Vaal Driehoek
Wen 3-0
Speler van die wedstryd : Waldo de Bruin
0.15
Wedstryd 1: vs Oos Transvaal
Wen 5-1
Speler van die wedstryd : Jandre Theron
Rugby:
0.19
Wedstryd 1: vs Vrystaat
Verloor 12 – 18
Speler van die wedstryd : Christiaan Liebenberg
Wedstryd 2: vs BVCO
Wen 31 – 14
Speler van die wedstryd : Ivan Van Blerck
0.16
Wedstryd 1: vs Griekwas
Verloor 7-24
Speler van die wedstryd : Riaan van Eeden
0.14
Wedstryd 1: vs Vrystaat
Verloor 0 – 12
Speler van die wedstryd : Geen
0.13
Wedstryd 1: vs Transvaal
Verloor 7 – 12
Speler van die wedstryd : James van der Merwe
Netbal:
0.19
Wedstryd 1: vs Hoëveld
Verloor 6-19
Speler van die wedstryd : Elzani de Vaal
Wedstryd 2: vs Vaal Driehoek
Verloor 8-22
Speler van die wedstryd : Hayley Havenga
Wedstryd 3: vs N Tvl Noord
Verloor 6-19
Speler van die wedstryd : Jordan Jelliman
Wedstryd 4: vs N Tvl Wes
Verloor 6-32
Speler van die wedstryd : Jaté Venter
0.16
Wedstryd 1: vs Wes TVL
Verloor 6 – 17
Speler van die wedstryd : Megan Olivier
Wedstryd 2: vs BCVO
Wen 12-10
Speler van die wedstryd : Valerie Nel
Wedstryd 3: vs Natal
Wen 18-10
Speler van die wedstryd : Janika Van Den Heever
Wedstryd 4: vs Laeveld
Wen 8 – 4
Speler van die wedstryd : Mischke Clarke
Wedstryd 5: vs Griekwas
Verloor 5 – 10
Speler van die wedstryd : Anneke Lourens
0.14
Wedstryd 1: vs Verre Noord
Wen 14-5
Speler van die wedstryd : Kaitlin Janse van Vuuren
Wedstryd 2: vs Griekwas
Gelyk 13-13
Speler van die wedstryd : Midané Joubert
Wedstryd 3: vs Vrystaat
Wen 10-8
Speler van die wedstryd : Bianca Corneluis
Wedstryd 4: vs BCVO
Wen 15-9
Speler van die wedstryd : Micaela Wessels
0.13
Wedstryd 1: vs Griekwas
Wen 12-9
Speler van die wedstryd : Mieke Smit
Wedstryd 2: vs Vrystaat
Wen 11-9
Speler van die wedstryd : Abigail Minie
Wedstryd 3: vs Laeveld
Wen 8-5
Speler van die wedstryd : Micke Coetzee
Wedstryd 4: vs Verre Noord
Wen 16-11
Speler van die wedstryd : Zelmari
Wedstryd 5: vs Noord Transvaal Noord
Verloor 6-16
Speler van die wedstryd : Mieke Smit
