Observer Daller
Fout by substasie laat Groblersdal sonder krag
Groblersdal is tans sonder elektrisiteit!
Groblersdal is tans sonder elektrisieteit weens ’n fout by die substasie.
Volgens Elias Motsoaledi Plaaslike Munisipaliteit se elektrisiteitsafsdeling, is tegnici reeds daar om te kyk wat fout is.
Volgens mnr. Willie Oosthuizen, wykraadslid, is die span nog opsoek na die oorsprong van die probleem en is geen tydlyn verskaf wanneer die dorp weer krag sal hê nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
