Observer Daller

Hoërskool Ben Viljoen UR leer mekaar ken by kamp

Hoërskool Ben Viljoen se Uitvoerende Raad het hul leierskap versterk by ’n kamp.

Hoërskool Ben Viljoen se Uitvoerende Raad kamp het plaasgevind by uBhetyan-O-Africa net buite Middelburg.

Keziah Truter, Kyra Hancke, Simone Theron, Chanté van Aswegen, Anel Geyser en Ané Botha. Foto: Verskaf.

Daar was verskeie spanbou-aktiwiteite en die rol wat dit in leierskap speel, is ook opnuut versterk. Op hierdie kamp leer die leiers ook meer van mekaar as mense en hoe om in verskillende situasies by die skool op te tree.

Kadmiel Lotika, Juan van den Heever, Elandré Mallo en Tiaan Scheepers. Foto: Verskaf.

Die kamp het baie goed afgeloop en die UR het verskeie waardes geleer waaraan hul kan vashou en voortbou om eendag ook in die gemeenskap sterk leiers te kan wees.

Nadia Janse van Rensburg, Merie Muller, Simone Naude, Anel Muller, Maggie French, Nomthandazo Mabuza, Carmen Labuschagne, Alexia Paissopoulos en Joe Cloete. Foto: Verskaf.

 

Janik Brits, Keziah Truter, Ankia Blok, Chanté van Aswegen, Du Toit Eksteen, Mighael Alberts, Kyra Hancke, Ané Botha, Anel Geyser, NJ de Wet, Louvan Lessing, Ellené van der Westhuyzen en Simoné Theron. Foto: Verskaf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button