Observer Daller

19 rekords verbeter by Gromar huissport

’n Lang lys rekords is verbeter tydens CVO Gromar Landbou Akademie se huissport.

CVO Gromar Landou Akademie se huissportbyeenkoms het Saterdag, 25 Januarie, plaasgevind.

Tydens hierdie opwindende dag vol gees, uitstekende deelname en harde werk, spog die skool met 19 rekords wat deur hul atlete verbeter is.

Die volle uitslae en rekords is in hierdie week se uitgawe van die Daller beskikbaar.

Izanie Bouwer.
LJ van Rensburg.
Nina Kotzé.
Odin du Plessis.
Die opkoms van die Riffie dirigente.
Thysie de Villiers en Dian Oorthuizen.
Gerhard van der Merwe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button