Observer Daller
Hoërskool Ben Viljoen atlete skitter op atletiekveld
Hoërskool Ben Viljoen se atlete het geskitter op die atletiekveld tydens die Interhuisbyeenkoms.
Hoërskool Ben Viljoen se Interhuis atletiekbyeenkoms het Vrydag, 24 Januarie, plaasgevind en gesorg vir groot gees en opwinding.
Die atlete het behoorlik die baan aan die brand gehardloop en ’n groot aantal rekords verbeter, waarvan een reeds vanaf 1972 staan en deur veral die ouer garde onthou sal word.
Die uitslae kan in hierdie week se uitgawe van die Daller gesien word.






At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
