Observer Daller

LJM-atlete neem SA kampioenskappe aan

Jong sportsterre van Laerskool Julian Muller het teen top atlete meegeding by die SA kampioenskappe.

Ses jong atlete van Laerskool Julian Muller het hul staal gewys toe hulle aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem het.

Die talentvolle groep het teen van die land se beste jong sportlui meegeding en met trots hul skool se naam hoog gehou. Hul deelname op nasionale vlak getuig van harde werk, deursettingsvermoë en ’n passie vir atletiek.

Van hekkies tot velditems het die LJM-atlete hul merk gemaak en waardevolle ondervinding opgedoen op een van die grootste atletiekverhoë in Suid-Afrika.

• Lees die volledige artikel en al die uitslae in hierdie week se uitgawe van die Observer Daller.

Smiling boy in a blue athletic tank top stands in a stadium with a bright blue track, mountains in the background, and a crowd watching a sporting event.
Christoff Smit.
Three children in matching blue tracksuits stand at a sports stadium. A running track and mountain are in the background under a cloudy sky.
Revé Lotriet, Julian Nwadike en Nicole Nwadike.

Lees ook: Kultuurweek vier Afrikaanse trots

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Janine Saayman

Janine has been working as a journalist/photographer since 2014 at the Daller in Groblersdal. She was awarded the O.H. Frewin Upcoming Journalist of the Year in her first year as a journalist. Janine has a passion for photography, writing, being creative and doing things to the best of her ability.
Back to top button