MC000117
KENNISGEWING STEVE TSHWETE LOCAL MUNICIPALITY
KENNISGEWING VAN AANSOEK VIR VERGUNNINGSEBRUIK, IN TERME VAN ARTIKEL 76(1) EN 94(1) (H) VAN DIE STEVE TSHWETE RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBUIKBESTUUR BYWET, 2016
Ek / Ons HP Keyter synde die gemagtigde agent van die geregistreerde eienaar van
Ert/Erwe 5159 Middelburg gee hiermee kennis in terme van Artikel 94 (1) (h) van die Steve Tshwete Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuur Bywet. 2016 van aansoek, tot die Steve Tshwete Plaaslike Munisipalitelt vir die vergunningsgebuik van bogemelde eiendom gelee te (straatadres)
33 Essenhout Straat vir die doeleindes van Gaste kamers Ingevolge die Dorpsbeplanningskema is die grond as volg gesoneer Residensieel 1
Enige beswaar of kommentaar insluitend gronde vir genoemde beswaar/ of kommentaar met volledige kontakbesonderhede, moet skriftelik binne `n tydperk van 21 dae vanaf 17/04/2026 aan die Munispale Bestuurder, Posbus 14, Middelburg 1050, geng word. Volledige besonderhede en planne l ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Munisipale Bestuurder, Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit, H/V Waiter Sisulu en Wandererslaan, Middelburg, 1050, Tel: 013 249 7000 vir `n tydperk van 21 dae vanaf 17/04/2026
Adres van Applikant
5 A Limpopo Straat Extension1 Middelburg
Tel no: 082 412 6270
Reference Number: MC000117