Aksie foto’s: HTS Middelburg se tweedespan teen Noordheuwel
HTS Middelburg se tweedespan het die vloer gevee met hul teenstanders.

Hulle het Hoërskool Noordheuwel 49-12 geklop.
Die res van die uitslae is as volg:
• 0/14A wen 29 – 0
• 0/14B wen 21 – 3
• 0/15A verloor 14 – 21
• 0/15B verloor 17 – 22
• 0/16A wen 47 – 16
• 0/16B wen 7 – 5
• Vierdespan wen 31 – 10
• Derdespan wen 22 – 3
• Tweedespan wen 49 – 12
• Eerstespan wen 35 – 21

Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
