Sport

Veldskiet wêreldkampioenskappe was vir plaaslike boogskut ’n belewenis

Aan die hand van talle foto’s, het Middelburger Lourens Nel trots vertel van die hande vol medaljes wat sy span verower het by die Wêreld Veld Boogskietkampioenskappe in Estland.

Lourens het vir die vierde keer vanjaar sy Protea kleure verwerf.

Die Suid-Afrikaners het nie net hard gewerk vir die sak medaljes wat hulle verower het nie, maar daar was ook so dag of wat tyd om die pragtige land en sy sprokiesmooi dorpies te besoek.

•Lees meer oor die Suid-Afrikaanse boogskietspan se skitterprestasies in verlede Vrydag se uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button