Christiaan Vlok gaan met gemengde gevoelens more vir die Blou Bulle vyftiental teen die Pumas in ’n Curriebeker wedstryd op Loftus Versfeld uitdraf.
Hy speel teen die provinsie wat hy met onderskeiding by die Cravenweek verteenwoordig het.
Die oud HTS Middelburg en Puma skolesenter is weer in die middelveld gekies.
Beseringsprobleme het die Vodacom Bulls XV gedwing om nog veranderinge aan te bring voor hul Carling Currie Cup Ronde vier botsing teen die Airlink Pumas môremiddag.
VODACOM BULLE XV
1. Dylan Smith
2. Siphosethu Mnebelele
3. Jean Erasmus
4. Johnathan Eloff
5. Sintu Manjezi
6. Kebotile Maake
7. Abongile Nonkontwana
8. Dieter Schubert
9. Keagan Johannes (k)
10. Devon Williams
11. Lindsey Jansen
12. Christiaan Vlok
13. Demitre Erasmus
14. Riyaad Bam
15. Hakeem Kunene
Plaasvervangers
16. Jon Hobson
17. Damian Baker
18. Dian Coetzee
19. Jacques Swarts
20. Cephas van Biljon
21. Thomas Beling
22. Brooklyn Newman
23. Aka Boqwana
