Die Pumas-amateurspan wat die Limpopo Blou Bulle afgeransel het. FOTO: Verskaf
Die Pumas se Amateurspan het sy eerste wedstryd teen die Limpopo Blou Bulle met 40-5 gewen. Die kragmeting in Modimolle het gewys dat die provinsie se klubrugby nie afsteek teen ander provinsies nie.
Die groot uitdaging wag egter Saterdag op Witrivier wanneer die span in pienk die Vrystaat Cheetahs pak. Daarna wag die Griffons in eMalahleni op die Pumas in die Amateurreeks.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.