Sport
Na Griekwas skande is jong Pumas terug op wenpad
Nelspruit Rugbyklub weer tuiste van pienkspan se kragmeting teen Griffons.
Ná sy nederlaag teen die Griekwas het die Puma o. 21-span Saterdag, 12 September, by die Nelspruit Rugbyklub teruggekeer na die wenpad met ’n 32-22-oorwinning oor die Limpopo Blou Bulle.
Die span speel hierdie Saterdag om 14:00 weer by die Nelspruit Rugbyklub teen die Harmony Griffons.
Die Pumas ding in die noordelike afdeling van die Skildreeks mee.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
