Kersfeeskonsert
Kersfeeskonsert
9 Desember – God se Familie Gee Om, bied aan ‘n Kersfeeskonsert, saam met Jaco Strydom, Dominique Tarin, Nadia Coetzee, Riaan Kukard en die Hallelujah Worship Dancers. Die konsert vind plaas by Amajuba Skool vanaf 6nm tot 8nm. R20 vir volwassene, R15 per kind. > Sophia op 074 646 5102.