NG Kerk Dundee Gemeente Hou Basaar
Die bazaar begin om 9vm by die Kerkterrein Hoek van Beaconsfield en Wilson Strate.
Daar sal vleis, pannekoeke, tee, koffie, koeldrank, koeke, kleinkoekies, kerrie en rys en ander dinge wees.
Kom geniet die dag saam met ons.