Editor's choiceNewsSchools

Ichthus redenaars: Glad met die mond!

Die Graad Vyf tot Graad Sewe leerlinge het fluks deelgeneem en hulle baie goed van hulle taak gekwyt.

Ichthus Christelike Skool bied elke jaar ‘n Afrikaanse redenaarskompetisie aan.
Die Graad Vyf tot Graad Sewe leerlinge het fluks deelgeneem en hulle baie goed van hulle taak gekwyt.
Die graadwenners was:
Amy-Faith Stein (Graad Sewe Eerste Addisionele Taal),
Zandisiwe Maphalala (Graad Ses Eerste Addisionele Taal),
Sandisiwe Ncube (Graad Vyf Eerste Addisionele Taal),
Dewald Kriel (Graad Vyf Huistaal),
Jordan Rotol (Graad Vier Eerste Addisionele Taal).
Baie geluk aan hulle! Mag die ondervinding wat hul hier opgedoen het, hul vorentoe tot hoër hoogtes aanspoor.
Baie dankie aan al die deelnemers, asook aan die ouers en Mevv.
Annelie Dowling en Zelma Emslie wat die leerlinge met die voorbereiding gehelp het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Terry Worley

Terry Worley has been associated with the Courier for many years and is involved in the community covering a variety of issues affecting residents. He has a passion for local politics and for the history of the area.

Related Articles

Back to top button