Local newsNews
Vryheid meisie gradueer
Jou familie wens jou alle voorspoed met jou toekoms en jou loopbaan.
Bianca Brink, dogter van Ansie en Alwyn Hildebrandt, het in 2009 by Hoërskool Vryheid gematrikuleer.
Sy het deur die pos haar Baccalaureus van Onderwys gedoen by Unisa, en haar graad ontvang op Mei 29 vanjaar. Baie geluk, Bianca, met hierdie uitmuntende prestasie.
Jou familie wens jou alle voorspoed met jou toekoms en jou loopbaan.
Also read: Another feather in Ansie’s cap
Also read: Vryheid is proud of Emily Stegen
Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






