
Met bont kouse en piekniekmandjies vol lekkernye is mnr. Lucien van Zyl, skoolhoof van Hoërskool Parys se 65ste verjaardag vandag kleurvol by die skool gevier.
Mnr. Van Zyl sal aan die einde van Februarie die tuig as skoolhoof neerlê.
Daar is seker gemaak dat die laaste ‘skoolverjaardag’ vir hom besonder sou wees, en het leerders en personeel gedeel in die verjaardagviering met koek en ‘n spesiale verjaardagpiekniek.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



