NewsNews

En so raak die Vaaldam voller

Rand Water het op 1 Desember die nuutste watervlak bekendgemaak en die Vaaldam se watervlak het met meer as 10 persent gestyg.

hqdefault

Die Vaaldam se watervlak staan nou op 37 persent, waar dit ‘n maand gelede byna onder die minimum watervlak van 25% was.

Groot kommer het egter geheers oor die Vaaldam se watervlak, siende dat dit aan inwoners van Gauteng water voorsien. Te danke aan onlangse reënval in die opvangsgebiede asook water wat van die Sterkfonteindam vrygestel is om die Vaaldam te help, lyk die situasie effens beter.

Inwoners word steeds gevra om water spaarsamig te gebruik en die reëls aangaande waterbeperkings streng na te kom.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button