Local newsNews
Dis 4 uit 5 vir Parys op die rugbyveld
Daar is groot verwagtinge vir dié spanne die seisoen.
Hoërskool Parys het vanoggend vier van sy vyf wedstryde teen Panorama van Kempton Park op Parys se tuisveld gewen.
Die wedstryd-uitslae het so gelyk:
o14 ‘s: 40-15 in Parys se guns
o15’s: 43-0 in Parys se guns
o16’s: 24-12 in Parys se guns
Tweede span: 17-5 in Panorama se guns
Eerste span: 53-14 Parys se guns
Die foto’s is geneem tydens die 015’s se wedstryd vanoggend.







Foto’s: Liezl Scheepers
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



