Local newsNews

Noodlottige botsing – talle sterf op toneel

Die gedeelte van die R500 by die Potchefstroom/Lindequesdrift-kruising is steeds gesluit vir verkeer.

‘n Gru-botsing tussen ‘n minibus-taxi en ‘n vragmotor net na middernag op die R500 Fochville-pad by die Potchefstroom/Lindequesdrift-kruising, het die lewens van minstens agt mense ge-eis wat op die toneel aan hul beserings beswyk het.

Agt passasiers is van die toneel na nabygeleë hospitale vervoer. Wetstoepassers is steeds op die toneel en is motoriste gevra om alternatiewe roetes te volg totdat die toneel opgeruim is.

Die verwronge wrak van die minibus taxi wat in die ongeluk betrokke was nadat dit met 'n vragmotor op die R500 gebots het. Foto: Verskaf
Die verwronge wrak van die minibus taxi wat in die ongeluk betrokke was nadat dit met ‘n vragmotor op die R500 gebots het. Foto: Verskaf

Die pad is tans gesluit (08:41) vanaf die Vaal-kant van die N1.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button